Gereelde Vrae
’n Skuldberader is ’n individu wat gekwalifiseer en geregistreer is by die nasionale krediet reguleerder in terme van die nasionale kredietwet. Die nationale krediet reguleerder reguleer krediet verskaffers sowel as skuldberaders.
’n skuldberader moet ’n kliënt help om sy/haar skuld te herstruktureer en om ’n terugbetaalplan daar te stel en met krediteure te onderhandel
Skuldberaders poog om met ’n terugbetaalplan met die krediteure te onderhandel om rentekoerse vir uitstaande skuld soveel as moontlik te verlaag. Rentekoerse word beslis verlaag wanneer daar op ’n terugbetaalplan ooreengekom word. Dit dra geweldig baie by tot die delging van skuld binne die tydperk van skuldberading. Dit is belangrik om te weet dat krediteure rentekoerse weer kan verhoog indien betalings van maandelikse paaiemente ingevolge die terugbetaalplan oorgeslaan word.
Konsolidasie beteken dat die verbruiker ‘n nuwe lening moet uitneem en gebruik dit onmiddellik om alle skuld te vereffen. Die nadeel van die konsolidasie is dat die terug betalingstermyn langer gaan wees of die rentekoers mag dalk meer wees as was skuldberaders kan beding. Indien die skuldberader ‘n verlaagde rentekoers kan beding beteken dit die verbruiker is vinniger skuldvry
Afhangende van die hof se vereistes maar ons ondersteun die verbruiker ten tye van die aangeleentheid.
Om te registreer vir skuldberading moet die verbruiker ‘n inkomste verdien aangesien die skuldberader die krediteure moet voorsien van ‘n terugbetaalplan. Indien u getroud is kan u eggenote of familie lid die skuld namens u betaal.
Sodra die verbruiker geregistreerd is vir skuldberading word die verbruiker beskerm in terme van die nationale krediet wet en die krediteure is nie veronderstel om direk kontak te maak met die verbruikers
Indien die verbruiker getroud is binne gemeenskap van goedere, moet beide registreer vir skuldberading. Indien die verbruiker getroud is buite gemeenskap van goedere kan net die individu registreer vir skuldberading mits huisverband op albei die name geregistreer is .
Indien u registreer vir skuldberading, sal u onmiddellik verligting van u skuld terug betalingslas ervaar. Binne die eerste 60 dae van skuldberading mag die krediteure nie aangaan met die regsproses.
Ja, die proses is heeltemal vertroulik.
Ons versoek die krediteure om die debit order in terme van die skuld te kanselleer maar die verbruiker bly nogsteeds verantwoordelik kansellasie van debiet order aangesien u die rekening houer bly.
Wanneer ‘n verbruiker geregistreer is vir skuldberading is dit raadsaam om nuwe bank rekening te open waar die verbruiker nie skuld het nie om sodoende dit te verhoed.
Ja, dit is heeltemal moontlik om steeds ’n eiendom te huur terwyl ’n persoon onder skuldberading is. Ons kan u voorsien van ‘n brief.
Nee, die skuldberadings fooie en die regsfooie word ingekorporeer as deel van die terugbetalings plan. Die nasionale krediet reguleerder het ‘n raamwerk vasgestel en die fooie mag nie dit nie oorskry nie.
Herstruktuerings fooi, regsfooie, eenmalige admininistrasie fooi daarna is maandelikse nasorg fooi betaalbaar en fooie om die fondse te versprei deur die gemagtigde verspreidings agent.
Rekeninge wat regsaksie alreeds ingestel is, met ander woorde, voordat u aansoek gedoen het vir skuldberading of bedrae waar daar reeds ’n regsaksie begin is of indien ’n besoldigingbeslagbevel bestaan, word uitgesluit.
Dienste, mediese rekeninge, selfoon kontrakte, skoolfonds aangesien dit nie kredietooreenkomste is nie.
Administrasie word ingevolge die wet of landdroshowe gereguleer en is van toepassing slegs op skuld wat minder as R50 000 is. Die proses is dikwels langer as dié van skuldberading.
Sodra die klient geregistreer is word die profiel op die nasionale krediet reguleerder aangedui dat die verbruiker formeel aansoek gedoen het vir skuldberading. Die nasionale krediet reguleerder sal dit deurgee aan die kredietburo’s. Sodra alle rekeninge opbetaald is word die profiel gewysig.
Nee, die skuldberadingsproses maak nie voorsiening vir die insluiting van skuld waar regsaksie reeds begin het nie.
Ongesekureerde skuld is enige skuld wat nie gesekureer is of waarvoor daar nie sekuriteit gestel word teen ’n eiendom nie. Dit sluit bv. Kredietkaarte, persoonlike lenings of winkelkaarte in.
No. The consumer will only be able to incur further debt once all the debt has been repaid.
Once you have settled all your debt, you will be rehabilitated. We will issue the clearance certificate and provide same to all the creditors and credit bureau, in order for the clients’ credit record to be expunged.
A person should not be prejudiced while he/she is under debt counselling. Potential employers often perform a credit search to see, if prospective employees are financially sound and if they can manage their own finances. On the contrary, it is an indication that the person is responsible and is taking ownership of his/her financial position.
We will try our utmost to ensure that the proposed repayment plan is accepted by the creditors. We constantly negotiate in circumstances where some or all creditors do not accept the proposed repayment plan
No, a creditor may not contact you directly while you are under debt counselling. Please confirm that you are under debt counselling and please provide them with our details, for them to contact us.
Debt counselling is a process that is designed to assist over-indebted consumers as far as possible. We need to reach an agreement as this is your assets and must be protected
Debt counselling is normally calculated to repay the debt within 5 years. However, we try to settle your debt as soon as possible.
You will still be obliged to repay your debt on a monthly basis, no matter the circumstances in order to avoid legal action against you.
No, the process can be dealt with electronically and telephonically.
As a Debt Counsellor we are not allowed to change your insurance and the insurance in terms of your Debt. Please consult with your broker for assistance.