Wie is ons
Kruger Wilkens Prokureurs is ‘n spesialis regsfirma wat spesialiseer in oplossings met skuld.
Administrasie
Artikel 74 van die Landros Hof Wet maak voorsiening vir die proses van administrasie. In terme van hierdie proses word ‘n administrateur vir ‘n kliënt se boedel deur die hof aangestel.
Gereelde Vrae
1. Wat is ‘n skuldberader?
2. Moet ek rente op my uitstaande skuld betaal terwyl ek onder skuldberading is?
3. Konsolidasie van skuld versus skuldberading
Kontak Ons
Ons firma
Kruger Wilkens Prokureurs (“KWA”) is ’n gevestigde en betroubare regsfirma wat spesialiseer in arbeids- en indiensnemingsreg, boedelbereddering en skuldberading. KWA, wat in 2001 gestig is, nader sy 20ste bestaansjaar.
Ons span
Ons span professionele persone en kundiges is bekend vir uitstekende en effektiewe diens op die gebied van arbeidsverhoudinge. KWA se vennote en het meer as 50 jaar se gesamentlike ondervinding op die gebied van arbeids- en indiensnemingsreg en is uitsonderlik vaardig in hierdie veld.
Ons doelwit
Die veld van arbeidsverhoudinge en arbeidswetgewing is gespesialiseerd en kom skrikwekkend en onvoorspelbaar voor vir baie werkgewers wat min of geen kapasiteit vir arbeidsverhoudinge en ondervinding in die veld het nie.